Vier nuwe pasgemaakte Jeep-voertuie met Jeep Performance Parts van Mopar was te sien tydens die onlangse SEMA Show-uitstalling wat van 30 Oktober tot 2 November in Las Vegas plaasgevind het. Dit sluit die unieke konsepvoertuie in wat gemaak is vir die nuutste uitgawe van die jaarlikse Easter Jeep Safari - Nacho Jeep, Jeep Jeepster, Jeep Sandstorm en Jeep Wagoneer Roadtrip. Die Jeep Wrangler is vir die negende agtereenvolgende jaar weer as SEMA '4 × 4 / SUV van die Jaar' aangewys